Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling

Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n moderne kinkel sodat dit met gemak op ’n 2016-kostafel kan pryk. Daar’s poedings, koeke, ligte geregte, sla...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Sprache:Afrikaans
Serie:Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling
Online-Zugang:E-Medium
Bild
Miniaturbild
Beschreibung:1 online resource
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n moderne kinkel sodat dit met gemak op ’n 2016-kostafel kan pryk. Daar’s poedings, koeke, ligte geregte, slaaie, ontbyt en natuurlik alles wat op ’n Sondag ons tafels laat kreun het. Dalk onthou jy nog van die gewildste resepte, soos skoonma-se-tong, smelt-in-die-mond-biefstuk en Boelie! Ons kyk ook hoe Afrikaanse kooktradisies deur die jare ontwikkel en verander het, en natuurlik is daar resepte en wenke van die befaamde digter-dokter-lekkerbek C. Louis Leipoldt, wat in die 1940’s kosbydraes in Huisgenoot gelewer het. Dalk kan jy selfs ’n paar van die ou kookkunsies beproef, soos die 1919-wenk om jou piekels met ’n klip bo-op te bêre!
Erscheinungshäufigkeit:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.
Hierarchiestufe:Fortsetzung
Erscheinungsform:Zeitschrift
Inhalt:Text
Medientyp:Computer
Datenträger:Online