Huisgenoot Bak

Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep ve...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Sprache:Afrikaans
Serie:Huisgenoot Bak
Online-Zugang:E-Medium
Bild
Miniaturbild
Beschreibung:1 online resource
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ’n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy – ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is!  Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!
Erscheinungshäufigkeit:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.
Hierarchiestufe:Fortsetzung
Erscheinungsform:Zeitschrift
Inhalt:Text
Medientyp:Computer
Datenträger:Online