Huisgenoot Skooltake

Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat ’n nuuskierige snuiter nodig het en sluit f...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Sprache:Afrikaans
Serie:Huisgenoot Skooltake
Online-Zugang:E-Medium
Bild
Miniaturbild
Beschreibung:1 online resource
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat ’n nuuskierige snuiter nodig het en sluit fassinerende onderwerpe in soos die antieke en nuwe wonders van die wêreld, die menslike liggaam, die geskiedenis van geld en die skryfkuns, virusse en bakterieë en allerhande diersoorte.
Erscheinungshäufigkeit:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.
Hierarchiestufe:Fortsetzung
Erscheinungsform:Zeitschrift
Inhalt:Text
Medientyp:Computer
Datenträger:Online